Student tik tesis met een hand ná beroerte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Denis Mitole moes sy meestersverhandeling met een hand tik ná ’n ernstige beroerte wat hy net-net oorleef het. Hy sê die goedheid van ander en die aanmoediging wat hy van sy vrou en gesin gekry het, het hom gemotiveer.
Denis Mitole moes sy meestersverhandeling met een hand tik ná ’n ernstige beroerte wat hy net-net oorleef het. Hy sê die goedheid van ander en die aanmoediging wat hy van sy vrou en gesin gekry het, het hom gemotiveer.

Ondanks dubbele skootrekenaar-teenspoed, ’n beroerte wat die helfte van sy lyf grootliks verlam het en die swaard van deportasie wat oor sy kop hang, kan ’n man van Malawi nou met ’n meestersgraad in die regte spog.

Maar nou weet Denis Mitole (48) nie wat hy gaan doen as sy studiepermit in Desember verval nie. Sy vrou, Rachel, ’n pediatriese gastroënteroloog, en drie dogtertjies het reeds verblyfreg in Suid-Afrika.

“Eerlikwaar, ek weet nie wat ek gaan doen nie. Ek gaan Ja­nuarie moet terugkeer Malawi toe, ek weet nie hoe lank ek my gesin hier gaan moet los nie, ek weet nie of ek my klerkskap sal kan voltooi nie . . .”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 42/1
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.71
+0.9%
Rand - Pond
20.78
+1.0%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,786.58
+0.1%
Silwer
22.48
-0.1%
Palladium
1,864.63
+0.6%
Platinum
963.50
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos