KYK | Toe Mathys se motor breek, ry hy met rolstoel verder langs treinspoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Plaaswagkamera het Mathys Roets afgeneem waar hy met sy rolstoel op 'n grondpad probeer ry het nadat sy motor gebreek het.
'n Plaaswagkamera het Mathys Roets afgeneem waar hy met sy rolstoel op 'n grondpad probeer ry het nadat sy motor gebreek het.

Die sanger Mathys Roets was nie ontmoedig toe sy motor Maandagmiddag laat op ’n grondpad naby Richmond in die Noord-Kaap breek nie. Hy het bloot in sy rolstoel geklim en verder “gery” om by sy bestemming uit te kom.

Was dit nie vir ’n veiligheidskamera op ’n plaas op die verlate Karoo-vlakte wat die toneel getoon het van ’n man in ’n rolstoel op die verlate grondpad nie, sou Roets eers ná middernag by sy bestemming uitgekom het.

Dinsdag het Roets gesê hy is op pad na Namibië vir ’n konserttoer en moes Maandagaand op pad soontoe op die plaas Jules of the Karoo optree. Hy het die afdraai gemis en verdwaal. Daar was geen selfoonsein in die omgewing nie, maar hy het iemand langs die pad gekry wat vir hom aanwysings gegee het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 0
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh (w) 70/8
Pakistan (w) 72/1
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.04
+0.1%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.69
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,663.09
+0.1%
Silwer
19.29
+1.4%
Palladium
2,168.00
+0.1%
Platinum
865.00
+0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos