Deel

Toks van der Linde kry nuwe pos by veiligheidsmaatskappy

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Toks van der Linde Foto: Facebook/Toks van der Linde
Toks van der Linde Foto: Facebook/Toks van der Linde

Toks van der Linde, oud-Springbok en voormalige aanbieder van die gewilde TV-program Toks & Tjops, het ’n nuwe pos – as hoofinkomstebeampte van die veiligheidsmaatskappy Phangela Group.

Van der Linde het in Oktober verlede jaar ná 12 jaar as aanbieder by Toks & Tjops bedank. Hy is kort daarna tydens ’n emosiebelaaide episode gegroet en Janina Oberholzer, een van sy mede-aanbieders, het sy uittrede as ’n “groot skok” beskryf.

Van der Linde het aan Hanlie Retief in Rapport vertel die program was sy “passie” en sy “stokperdjie”. Hy het sedert 2013 vir Ohlthaver & List, die grootste maatskappy in Namibië, gewerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.08
+1.2%
Rand - Pond
22.24
+0.9%
Rand - Euro
19.67
+0.9%
Rand - Aus dollar
12.13
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
982.02
-0.3%
Palladium
1,426.88
-1.1%
Goud
1,991.11
+1.1%
Silwer
23.09
+0.5%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos