Deel

Twiste borrel na bo in ‘Housewives van Wynlande’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Karen Schwendtke (48, links) en Mariska Thorpe (39) gesels in ’n poging om die strydbyl te begrawe. Foto: Skermgreep
Karen Schwendtke (48, links) en Mariska Thorpe (39) gesels in ’n poging om die strydbyl te begrawe. Foto: Skermgreep

Twee bomme het gebars in Donderdagaand se episode van Die real housewives van die Wynlande, en Karen Schwendtke (48) was die middelpunt van albei.

Reeds vroeg in die episode het Karen en Mariska Thorpe (39) eenkant gaan sit om die strydbyl tussen hulle te probeer begrawe, maar Karen het die strydbyl skynbaar eerder opgeneem.

“Ek het nie ’n probleem met jou nie, ek dink jy is die mooiste, mooiste vrou,” het Karen aan Mariska gesê. “Maar ek dink jy is f****n loud, en jy hoef nie te wys dat jy mooier is nie. Dit het vir my gevoel asof jy al die aandag op jou wil hê, en ek hou nie daarvan nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.43
-0.5%
Rand - Euro
21.13
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
1,019.81
-1.0%
Palladium
1,407.08
-1.6%
Goud
1,959.20
+0.8%
Silwer
23.19
+0.1%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos