Verstandelik gestremde man (44) vermis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rocco Koekemoer (44) word sedert 9 Junie vermis. Foto: SAPS
Rocco Koekemoer (44) word sedert 9 Junie vermis. Foto: SAPS

Die Tafelbaaihawe-polisie vra die publiek se hulp in hul soektog na ’n verstandelik gestremde man wat al byna drie weke vermis is.

Rocco Koekemoer (44) het glo 9 Junie laas op ’n vriend se selfoon met sy ma gepraat en haar meegedeel hy is van sy selfoon en medisyne beroof, sê AO Joseph Swartbooi, polisiewoordvoerder.

Koekemoer het vir sy ma gesê dat hy ’n saamrygeleentheid van Vredenburg na Kaapstad gaan kry en het beloof om haar in te lig so gou as wat hy in Kaapstad kom. Hy is volgens sy ma verstandelik gestremd.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos