Vlieënier se vinnige herstel ná ongeluk ’n ‘wonderwerk’

akkreditasie
Kapt. Casper Swanepoel
Kapt. Casper Swanepoel

Kapt. Casper Swanepoel is ’n lewende wonderwerk, glo sy familie, kollegas en vriende.

Minder as ’n maand ná die ongeluk waarin ’n Pilatus Porter-vliegtuig van die polisie met ses mense by die Randse lughawe duskant Germiston neergestort het, het dié polisievlieënier, die enigste oorlewende, sodanig herstel dat hy uit die Netcare Alberton-hospitaal na ’n medieserehabilitasiekliniek in Pretoria oorgeplaas kan word.

Swanepoel (38) is op 30 Augustus per noodhelikopter inderhaas na die Albertonse hospitaal gebring waar hy in die waaksaal opgeneem is met verskeie beenbreuke en sny- en kneusplekke. Sy toestand was so kritiek dat hy onder meer aan ’n ventilator gekoppel moes word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos