Vloot se opleiding nou in haar hande

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kapt. Berlinah Elizabeth Madonsela het Donderdag die eerste vroulike offisier geword in die Suid-Afrikaanse-vloot wat bevel neem van die vloot se opleidingseenheid SAS Saldanha. Madonsela het oorgeneem by verkenningsadmiraal (junior groep) Sikhumbuzo Msikinya (in die agtergrond) op ’n bevelsoorhandigingsparade wat by SAS Saldanha gehou is. Vise-adm. Mosuwa Hlongwane, hoof van die vloot, was ook daar. Madonsela is in 2001 deur die departement van verdediging se jeugstigtingsopleidingsprogram gewerf, nadat sy haar skoolloopbaan voltooi het. Daar het sy gekies om by die vloot aan te sluit. Sy het haar basiese weermagopleiding en weermagopleiding vir offisiere by die Suid-Afrikaanse Vlootkollege in Gordonsbaai voltooi. Oor die afgelope 20 jaar het sy ’n rits kwalifikasies bekom. Hoogtepunte van haar loopbaan was toe sy diens aan boord van die “SAS Isandlwana” gedoen en na Suid-Amerika gevaar het. Foto: Jaco Marais

Lede van SAS Saldanha marsjeer tydens die bevelsoorhandigingsparade waar kapt. Berlinah Madonsela Donderdag die eerste vroulike offisier in die Suid-Afrikaanse vloot geword het wat bevel oorneem van die vloot se opleidingseenheid. Foto: Jaco Marais
Lede van die SAS Saldanha-vloot tydens die bevelsoorhandigingsparade. Foto: Jaco Marais

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos