Vrou (97) gaan Amari se kos, verdere behandeling vir altyd betaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Doreen Saayman (97) met haar hondjie, Mia. Foto: Verskaf
Doreen Saayman (97) met haar hondjie, Mia. Foto: Verskaf

Die inwoner van ’n aftreeoord in Gordonsbaai gaan maandeliks die kos en verdere behandeling van Amari, die hond wat vroeër vanjaar van ’n onwettige stortingsterrein in Nuwe Kruispad in Nyanga gered is, betaal.

Doreen Saayman (97) sê sy het vandeesweek uitgereik na die Dierewelsynsvereniging van Suid-Afrika in Philippi nadat sy al sedert Junie Amari se storie in Die Burger volg.

Zola Mceka (38) het Amari gered nadat hy haar op die stortingsterrein gevind het. Sy was destyds oortrek met bosluise en het erge brandsiek gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.52
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,709.10
+0.6%
Silwer
20.96
+1.2%
Palladium
2,309.00
+3.8%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
58,835
+1.7%
Alle aandele
65,264
+1.6%
Hulpbronne 10
63,219
+2.6%
Industriële 25
78,505
+1.3%
Finansiële 15
14,015
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos