Vrou gaan ‘modder in Midmar-myl aandurf’ om kankerlyertjies te help

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nadia Lewis met haar seun, Hanno, wat in 2014 aan kanker dood is. Foto: Verskaf
Nadia Lewis met haar seun, Hanno, wat in 2014 aan kanker dood is. Foto: Verskaf

’n Vrou van Randburg in Johannesburg pak Saterdag die Midmar-myl in KwaZulu-Natal aan om geld in te samel vir kinders wat aan kanker ly.

Nadia Lewis (43) se seuntjie, Hanno, is in 2014 op vierjarige ouderdom aan kanker dood en sedertdien doen sy alles moontlik om geld in te samel om die lewe van jong kankerlyertjies effens makliker te maak.

Die Midmar-myl, ’n oopwater-swembyeenkoms oor 1,6 km naby Pietermaritzburg, word vanjaar vir die 49ste keer aangebied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos