2 Chinese burgers met smokkel-perlemoen betrap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Twee buitelandse burgers is Sondag met smokkel-perlemoen by ’n huis in Lorraine, Gqeberha, betrap. Foto: Verskaf
Twee buitelandse burgers is Sondag met smokkel-perlemoen by ’n huis in Lorraine, Gqeberha, betrap. Foto: Verskaf

Twee Chinese burgers is in Gqeberha vasgetrek nadat hulle met byna R67 000 se smokkel-perlemoen betrap is.

Die blitspatrollie het die mans Sondagoggend vroeg by ’n huis in ’n woonkompleks in Lorraine in hegtenis geneem.

Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, sê die polisie het op inligting gereageer oor ’n motor wat moontlik perlemoen na ’n huis vervoer. Toe die BMW omstreeks 02:00 die woonkompleks binnery, het die polisie dit agternagesit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 41/2
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 16/1
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 60/2
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.30
+0.9%
Rand - Euro
18.28
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.83
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,798.82
-0.2%
Silwer
22.65
-0.5%
Palladium
1,917.00
-1.4%
Platinum
1,032.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,489
-0.6%
Alle aandele
74,618
-0.5%
Hulpbronne 10
73,985
-2.6%
Industriële 25
91,944
-0.2%
Finansiële 15
15,557
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos