2 lyke langs Baaise strandfront gekry

akkreditasie
Die polisie en reddingswerkers is op die toneel waar twee mans Dinsdagmiddag by die Maitland-strand verdrink het.  Foto: Verskaf
Die polisie en reddingswerkers is op die toneel waar twee mans Dinsdagmiddag by die Maitland-strand verdrink het. Foto: Verskaf

Die lyke van twee mans is Sondag op twee verskillende plekke langs die strandfront in Gqeberha (Port Elizabeth) ontdek.

Speurders van die Humewood-polisiekantoor is gelas met die taak om te probeer vasstel hoe die mans, wat na verneem word straatslapers is, dood is.

Die lyk van die eerste man is om 05:00 ontdek deur ’n veiligheidswag van ’n hotel in die Humewood-omgewing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.09
-1.0%
Rand - Pond
21.32
-0.6%
Rand - Euro
18.22
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Goud
1,784.46
+0.9%
Silwer
22.54
+0.7%
Palladium
1,816.61
+1.8%
Platinum
937.25
-0.4%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos