2 mans koelbloedig buite huis in Gqeberha doodgeskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.
André Damons

Die polisie soek na die skuldiges wat twee mans vroeg Dinsdagoggend koelbloedig voor ’n huis in Helenvale, een van Gqeberha se noordelike voorstede, doodgeskiet het.

Ettiene Mienie (21) en Michael Matthews, wie se ouderdom nog onbekend is, se lyke is met skietwonde in Fitchardtweg aangetref.

Die skote het kort voor 01:00 in die straat geklap, maar teen later die oggend het mense ongesteurd met hul dagtake rondom hul huise voortgegaan, terwyl ’n groep kinders skuins oorkant die moordtoneel met ’n vlieër in die straat gespeel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,853.69
+0.4%
Silwer
21.80
+0.2%
Palladium
1,990.14
+1.0%
Platinum
961.03
+0.3%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos