Deel

2 polisielede vas ná kind met downsindroom se skietdood

akkreditasie
'n Inwoner van Eldoradopark, Feroza Mitchell, praat met Bheki Cele, polisieminister, tydens sy besoek Vrydagoggend. Foto: Felix Dlangamandla
'n Inwoner van Eldoradopark, Feroza Mitchell, praat met Bheki Cele, polisieminister, tydens sy besoek Vrydagoggend. Foto: Felix Dlangamandla

Twee polisielede is Vrydagaand deur die polisie se onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) in hegtenis geneem in verband met die skietdood van Nathaniel Julius (16).

Nathaniel, wat Down-sindroom gehad het, is Woensdagaand naby sy ouerhuis in Eldoradopark, Johannesburg, doodgeskiet.

Ndileka Cola, woordvoerder van Opod, sê in ’n mediaverklaring nadat al die beskikbare bewyse bestudeer is, het die ondersoekspan besluit om die betrokke twee polisielede in hegtenis te neem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.31
-0.8%
Rand - Pond
22.49
-1.1%
Rand - Euro
19.74
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
973.88
+0.6%
Palladium
1,403.84
+0.2%
Goud
1,948.16
-1.5%
Silwer
22.95
-1.2%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,982
+1.2%
Alle aandele
75,494
+1.1%
Hulpbronne 10
65,005
+1.1%
Industriële 25
102,527
+0.9%
Finansiële 15
15,479
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos