2 vas weens moord op Renée Jain van Wolseley

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Renée Jain  Foto: Verskaf
Renée Jain Foto: Verskaf

Twee mans is Woensdag in Tulbagh in verband met die moord op Renée Jain (50) deur speurders van die provinsie se eenheid teen georganiseerde misdaad in hegtenis geneem.

Die twee mans van onderskeidelik 21 en 23 jaar is om 04:20 in hegtenis geneem op klagte van moord en roof met verswarende omstandighede.

Renée Jain se lyk is op Vrydag 26 Maart verlede jaar in haar huis op die De Vierde Liefde-landgoed gevind nadat inbrekers haar daar oorrompel het. Haar moordenaars het kort nadat hulle haar vermoor het ook by ‘n ander huis op die landgoed ingebreek en die huiseienaars oorrompel en beroof. Hulle het in 'n gesteelde Nissan X-trail gevlug.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
New Zealand 28
Ireland 12
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 33/1
Jersey 0
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos