2de plaasaanval binne dae in Oos-Vrystaat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sakkie Bell (67), ’n boer van Bethlehem, in die hospitaal nadat hy Sondag op sy plaas aangeval is.
Sakkie Bell (67), ’n boer van Bethlehem, in die hospitaal nadat hy Sondag op sy plaas aangeval is.

Veiligheidswagte is Donderdagoggend met kettings en slotte om hul nek op ’n plaas buite Paul Roux in die Vrystaat vasgebind, net enkele dae nadat ’n boer van Bethlehem ernstig in ’n plaasaanval beseer is.

Sakkie Bell (67) is Sondag so gewelddadig aangerand dat hy skedelbreuk en bloeding op die brein opgedoen het en sy een been gebreek is.

Hy moet Vrydag geopereer word omdat sy aanvallers sy skouerspiere geskeur het en dit nou geheg moet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.11
-0.1%
Rand - Pond
20.63
+0.5%
Rand - Euro
17.73
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,751.70
-0.4%
Silwer
21.23
-1.0%
Palladium
1,853.50
-0.2%
Platinum
978.01
-0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos