3 aangekla oor geld vir ontsmetting van Gauteng-skole

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.Foto: Getty Images
Foto ter illustrasie.Foto: Getty Images

Die Gautengse departement van onderwys het drie van sy senior bestuurders aangekla nadat aanbevelings van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) ontvang is oor die misbruik van fondse vir die ontsmetting en skoonmaak van skole in die provinsie.

Die verslag hou verband met amptenare wat glo die verkrygingsproses oortree het toe daar van Junie tot Augustus verlede jaar R431 miljoen betaal is om skole in Gauteng skoon te maak en te ontsmet om die verspreiding van die koronavirus SARS-CoV-2 te voorkom.

Volgens die SOE was die proses waardeur die geld betaal is, onregverdig en vol onreëlmatighede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 328/6
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos