3 in KZN oor vuurwapens en ammunisie vasgetrek

akkreditasie
’n 37-jarige man in die Slimangamehlo-omgewing in KwaZulu-Natal is Vrydag in hegtenis geneem nadat hierdie ongelisensieerde geweer met ammunisie glo by hom gevind is. Foto: SAPD
’n 37-jarige man in die Slimangamehlo-omgewing in KwaZulu-Natal is Vrydag in hegtenis geneem nadat hierdie ongelisensieerde geweer met ammunisie glo by hom gevind is. Foto: SAPD

Drie mans is die afgelope twee dae in afsonderlike operasies in verskillende dele van KwaZulu-Natal vir die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie in hegtenis geneem.

Kapt. Nqobile Gwala, polisiewoordvoerder, sê ’n 36-jarige man is Vrydag in die vroeë oggendure in die Amangwe-omgewing vasgetrek.

“Hy is in hegtenis geneem nadat die plaaslike polisie ’n wenk van die publiek oor ’n onwettige pistool en ammunisie gekry het,” het Gwala gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.19
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,794.63
+0.1%
Silwer
23.34
+0.8%
Palladium
1,789.96
+2.2%
Platinum
954.68
-0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,933
+0.8%
Alle aandele
69,285
+1.0%
Hulpbronne 10
64,720
+1.0%
Industriële 25
92,937
+0.0%
Finansiële 15
13,403
+3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos