3 vas ná in 2 gevalle op polisie geskiet is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie.
Ter illustrasie.

Drie mans is in hegtenis geneem in twee afsonderlike voorvalle waarin op die polisie in Tsolo in die O.R Tambo-distrik in die Oos-Kaap geskiet is.

Sers. Majola Nkohli, polisiewoordvoerder, sê in ’n verklaring die eerste voorval was Woensdag omstreeks 01:30 toe lede van die hoofwegpatrollie ’n “verdagte voertuig” op die N2 naby Tsolo gesien het.

Toe die lede die voertuig van die pad probeer trek, het dit tot ’n jaagtog gelei. “Die verdagtes het op die polisielede begin skiet, en die polisie het teruggevuur,” sê Nkohli.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 87/3
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+0.4%
Rand - Pond
21.52
+0.2%
Rand - Euro
18.32
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,796.24
+0.7%
Silwer
22.88
-0.1%
Palladium
1,784.05
-0.9%
Platinum
953.00
-1.4%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,707
+0.2%
Alle aandele
70,094
+0.1%
Hulpbronne 10
66,479
+1.4%
Industriële 25
93,265
-0.7%
Finansiële 15
13,419
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos