3 vermeende sindikaatlede oor motorfietse vasgetrek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die motorfietse is glo tussen April vanjaar en verlede week in en om Kaapstad gesteel. Foto: SAPD
Die motorfietse is glo tussen April vanjaar en verlede week in en om Kaapstad gesteel. Foto: SAPD

Die polisie in die Wes-Kaap het ’n deurbraak gemaak toe hulle drie mans, wat vermoedelik deel is van ’n sindikaat wat motorfietse steel, in Laingsburg vasgetrek het.

Die Malawiese burgers, van 22 tot 38 jaar oud, is in hegtenis geneem nadat ’n vragmotor met vermoedelik gesteelde motorfietse en motorfiets-onderdele Donderdag deur lede van die blitspatrollie op die N1 by Laingsburg afgetrek is, sê kapt. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder. Die vragmotor was van Kaapstad na Malawi op pad.

Dit is deur polisielede na die Laingsburg-polisiekantoor vergesel waar dit deurgesoek is. Daar is 11 motorfietse, onderdele, raamwerke, enjinkappe, wiele en ligte wat in plastiek toegedraai is, gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.45
-1.6%
Rand - Pond
19.83
-1.0%
Rand - Euro
16.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.7%
Goud
1,778.99
-1.3%
Silwer
20.26
-2.7%
Palladium
2,159.00
-3.1%
Platinum
937.50
-3.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,022
+0.0%
Alle aandele
70,741
+0.0%
Hulpbronne 10
63,315
-1.2%
Industriële 25
86,967
+0.5%
Finansiële 15
16,154
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos