3 vroue in Vrystaat glo deur minnaars vermoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die polisie in die Oos-Vrystaat het die naweek drie verskillende moordtonele besoek waar drie vroue en ’n kind na bewering deur die vroue se mansvriende vermoor is.

Brig. Motantsi Makhele, polisiewoordvoerder, sê Saterdag is daar in ’n sinkhuis in Bohlokong, Bethlehem, op die lyk van ’n vrou afgekom.

Die 31-jarige vrou het ’n steekwond in haar kop gehad. Niemand is nog vir die moord in hegtenis geneem nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 421/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.97
-0.3%
Rand - Pond
19.81
+0.4%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.20
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,815.64
+0.0%
Silwer
21.65
+0.1%
Palladium
2,085.23
+1.4%
Platinum
965.00
+0.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,255
+0.4%
Alle aandele
69,941
+0.4%
Hulpbronne 10
73,055
+0.4%
Industriële 25
78,064
+0.4%
Finansiële 15
15,956
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos