6 aangekeer ná plaasaanval by Sannieshof

akkreditasie
BC en Marlette Greyling Foto: Facebook
BC en Marlette Greyling Foto: Facebook

Die Greyling-familie, wat Dinsdagaand onder ’n plaasaanval naby Sannieshof in Noordwes deurgeloop het, se drie selfone is by ses mans gekry wat Donderdagaand deur die polisie in hegtenis geneem is.

BC Greyling (59) is Dinsdagaand dood nadat hy twee keer geskiet is. Sy vrou, Marlette (57), is gewond. Greyling se ma, Magdeleen (81), het onder ’n tafel weggekruip en is fisiek ongedeerd in dié aanval in hul plaashuis.

“Sy is wel emosioneel erg getraumatiseer,” het Carín Visser, ’n vriendin van Marlette, vroeër gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.17
+1.0%
Rand - Pond
20.66
+1.0%
Rand - Euro
17.16
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,841.43
+0.0%
Silwer
24.63
+2.0%
Palladium
2,076.50
+3.7%
Platinum
1,051.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos