6 mans in PE aangekeer weens 2 rooftogte

akkreditasie
Ses vermeende rowers is Vrydag vroegoggend in Port Elizabeth in hegtenis geneem. Foto: Argief
Ses vermeende rowers is Vrydag vroegoggend in Port Elizabeth in hegtenis geneem. Foto: Argief

’n Taakspan van die Motherwell-polisie in Port Elizabeth het Vrydag in die vroeë oggendure ses vermeende rowers vasgetrek.

Kapt. André Beetge, polisiewoordvoerder, sê die mans is in hegtenis geneem in verband met twee afsonderlike sake van sakeroof.

“In die eerste saak is drie in hegtenis geneem in verband met ’n rooftog in Januarie 2016 in Kwazakhele.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.6%
Rand - Pond
20.44
+1.1%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.80
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,810.89
-0.5%
Silwer
23.18
-1.4%
Palladium
2,361.00
+1.1%
Platinum
1,029.50
-0.5%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,688
-1.0%
Alle aandele
73,080
-1.0%
Hulpbronne 10
74,787
-0.6%
Industriële 25
90,034
-1.6%
Finansiële 15
14,885
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos