7 beboet wat tydens inperking hengel

akkreditasie
Die Tsitsikamma- beskermde mariene gebied.Foto: Bruce Halana/Sanparke
Die Tsitsikamma- beskermde mariene gebied.Foto: Bruce Halana/Sanparke

Sewe mense is beboet nadat hulle op heterdaad betrap is waar hulle gedurende die inperking onwettig in die Tsitsikamma- beskermde mariene gebied gehengel het.

Luidens ’n verklaring het veldwagters van Sanparke die gebied Sondagmiddag gepatrolleer toe hulle op die hengelaars afkom. Die hengelaars is in hegtenis geneem. Hulle is elkeen beboet ingevolge die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Beskermde Gebiede omdat hulle in ’n beperkte sone gehengel het.

Sanparke sê hulle is na die polisiekantoor in Plettenbergbaai geneem en ook boetes opgelê ingevolge die Wet op Rampbestuur omdat hulle die inperkingsregulasies oortree het. Hulle is daarna vrygelaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos