8 aangekeer wat vroue glo met aanlyn liefdeslenter bedrieg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: iStock
Ter illustrasie. Foto: iStock

Agt mense wat vroue glo aanlyn met ’n liefdeslenter bedrieg en vermoedelik bande met ’n internasionale sindikaat het, is Dinsdag in Kaapstad in hegtenis geneem.

Die operasie is in die vroeë oggendure met behulp van die Amerikaanse owerhede uitgevoer deur die Valke, misdaadintelligensie, die nasionale intervensie-eenheid, honde-eenheid, spesiale taakmag, metropolisie en die plaaslike misdaadrekordsentrum.

Kol. Katlego Mogale van die Valke bevestig in ’n verklaring die verdagtes is tussen 33 en 52 jaar oud en op verskillende plekke in die middestad vasgetrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 149/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos