9 vas toe Valke beslag lê op R20 m. se perlemoen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Van die perlemoen waarop lede van die Valke die afgelope week in Welgemoed, Stikland en Parow beslag gelê.  Foto: Verskaf
Van die perlemoen waarop lede van die Valke die afgelope week in Welgemoed, Stikland en Parow beslag gelê. Foto: Verskaf

Verskeie mense is in verskillende voorvalle in die afgelope week in hegtenis geneem deur lede van die Valke se eenheid teen georganiseerde misdaad in die Wes-Kaap en amptenare van die departement van bosbou en visserye. Hulle is bygestaan deur lede van misdaadintelligensie en die polisie se honde-eenheid in die Overberg.

Dinsdag is nege buitelandse burgers vir die onwettige besit van perlemoen in hegtenis geneem.

Zinzi Hani, woordvoerder van die Valke in die Wes-Kaap, het Woensdag gesê drie Chinese burgers en twee Zimbabwiese burgers van tussen 24 en 27 jaar oud is in ’n huis in Welgemoed, Bellville, in hegtenis geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos