Aanvallers net so weer vrygelaat

akkreditasie
Riaan van Zyl van die Ratlou- plaaswag in Noordwes is moedeloos. Foto: Suzanne Venter
Riaan van Zyl van die Ratlou- plaaswag in Noordwes is moedeloos. Foto: Suzanne Venter

Boere se frustrasie met die strafregstelsel is die afgelope week grafies geïllustreer toe die klagte teen vier vermeende plaasaanvallers in Noordwes laat vaar is twee dae nadat hulle glo ’n plaasvoorman met ’n mes aangeval het.

Die voorman – wat nie geïdentifiseer wil word nie – is Dinsdag, op dieselfde dag dat gefrustreerde boere die hofgebou in Senekal bestorm het, met ’n mes aangeval toe hy vermeende veediewe op ’n plaas sowat 60 km van Stella gekonfronteer het.

Riaan van Zyl (57), bestuurder van die Ratlou-plaaswag en self ’n boer in die omgewing, sê gelukkig kon hulle, met die hulp van plaaslike boere, die vier verdagtes blitsvinnig vastrek. Donderdag is die aanklagte teen hulle egter in die plaaslike landdroshof laat vaar en hulle is vrygelaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos