Adjunkhoof by skool se hek geskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie.
Ter illustrasie.

’n Adjunk-skoolhoof van ’n hoërskool in Thembisa is Vrydag doodgeskiet terwyl sy besig was om by die skoolhek uit te ry.

Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het Saterdag in ’n verklaring gesê die 50-jarige adjunkhoof van die Phomolong Secondary School is glo in die skool se parkeerterrein doodgeskiet.

Volgens Lesufi het die voorval Vrydagmiddag gebeur terwyl die oorledene by die skool se hek uitgery en drie gewapende mans haar deur die voertuig se passasiersvenster geskiet het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.06
-0.9%
Rand - Pond
19.83
+0.3%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-1.9%
Goud
1,821.57
+0.4%
Silwer
21.47
-0.8%
Palladium
1,997.50
-2.9%
Platinum
939.50
-1.7%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos