AfriForum gryp in ná soldate perde laat ly

akkreditasie
Een van die ondervoede weermagperde in Potchefstroom vier jaar gelede. Foto: Ndbv
Een van die ondervoede weermagperde in Potchefstroom vier jaar gelede. Foto: Ndbv

Meer as vier jaar nadat die weermag ’n klomp perde aangeskaf het om met grenspatrollies te help, gaan AfriForum nou die staat probeer help om die huidige en voormalige weermaglede te vervolg wat die diere gruwelik verwaarloos het.

Die perde het in 2012 van honger gevrek by ’n weermagbasis in Potchefstroom.

Daar is reeds ’n aanklaer aangewys om die verantwoordelikes te vervolg, maar die polisie kon nog nie vir die aanklaer sê watter senior offisiere en manskappe vir die verwaarlosing verantwoordelik was nie. Nou het AfriForum se private ondersoekeenheid op versoek van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) tot die saak toegetree.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos