AfriForum-man en gesin midde-in rooftog by Centurion-restaurant

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die toneel van die gewapende rooftog Sondag in Centurion. Foto: AfriForum Centurion-tak
Die toneel van die gewapende rooftog Sondag in Centurion. Foto: AfriForum Centurion-tak

Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by die burgerregteorganisasie AfriForum, en sy gesin het hulle Sondagaand midde-in ’n gewapende rooftog by ’n restaurant in Centurion bevind.

Roets was saam met sy vrou, Lelanie, en hul seuns, Ernst (10), Xander (7), Christiaan (6) en Lourens (2), by die Spur-restaurant in die Lifestyle-sentrum en het pas klaar betaal toe die skote klap.

’n Reaksiebeampte was in daardie stadium daar om ’n kos-bestelling af te haal en het glo een van die vermeende rowers doodgeskiet. Sy makkers het gevlug.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.07
-0.0%
Rand - Euro
16.94
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,785.98
-0.2%
Silwer
20.70
+0.1%
Palladium
2,204.00
-1.8%
Platinum
945.14
+0.0%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos