Agt keer met mes gesteek: ‘Ek gaan weer fietsry’, sê vrou (68)

akkreditasie
Aangeval: Annita Steyn.
Aangeval: Annita Steyn.

Sy gaan weer fietsry, sê Annita Steyn, ’n kranige fietsryer van Hartbeespoort, nadat sy ’n week gelede op haar fiets aangeval en agt keer met ’n mes gesteek is.

“Fietsry is my passie. Dis vir my lekker.”

Steyn (68) het verlede Sondagoggend saam met ’n vriend gaan fietsry. Sowat 10 km ver van waar die twee fietsryers ná 50 km op die Skeerpoort-pad afgedraai het na hul eie huise, het Steyn ’n man langs die R512 sien staan en oorgegaan na die ander kant van die pad. “Die volgende oomblik het dit gevoel of ’n kar my stamp.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 17
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos