Deel

Amerikaanse owerhede gryp Ace se eertydse persoonlike assistent

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Moroadi Cholota toe sy destyds via die internet in die Vrystaatse hooggeregshof in die verhoor van Ricardo Mettler, voormalige lyfwag van Ace Magashule, getuig het. Foto: Mike van Rooyen
Moroadi Cholota toe sy destyds via die internet in die Vrystaatse hooggeregshof in die verhoor van Ricardo Mettler, voormalige lyfwag van Ace Magashule, getuig het. Foto: Mike van Rooyen

Moroadi Cholota, eertydse persoonlike assistent van Ace Magashule, voormalige premier van die Vrystaat, en wat saam met Magashule en ander medebeskuldigdes in die asbesdakke-saak in die hooggeregshof in Bloemfontein teregstaan, is in Amerika in hegtenis geneem en in aanhouding weens die oortreding van immigrasiewetgewing daar.

Cholota is einde Januarie in Amerika in hegtenis geneem nadat haar studie-visum einde Desember verstryk het.

Netwerk24 verneem op goeie gesag dat Cholota, beskuldigde nommer 17 in die asbesdakke-saak van R255 miljoen in die Vrystaatse hooggeregshof, in aanhouding sal bly tot haar verhoor daar weens die oortreding van die bepalings van haar visum.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 68/1
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
N.S.S.A 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 98/7
Netherlands 0
Rand - Dollar
18.48
+0.2%
Rand - Pond
22.64
+0.4%
Rand - Euro
19.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
981.27
-0.3%
Palladium
1,406.51
-0.7%
Goud
1,968.03
-0.5%
Silwer
22.44
-0.5%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos