ANC-kandidaat ten tyde van veldtog in KZN doodgeskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Verkiesingsplakkaat van Siyabonga Mkhize, wat Vrydag doodgeskiet is.  Foto: Verskaf
’n Verkiesingsplakkaat van Siyabonga Mkhize, wat Vrydag doodgeskiet is. Foto: Verskaf

Die ANC-kandidaat Siyabonga Mkhize is dood ná ’n skietery Vrydag in Cato Crest, Durban.

Volgens die polisie is twee mense omstreeks 18:20 by Cato Crest doodgeskiet ten tyde van ’n deur-tot-deur veldtog.

Mkhize was ’n kandidaat vir wyk 101. Dit is nog onbekend wie die ander persoon was wat geskiet is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 64/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.08
+0.5%
Rand - Euro
17.97
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
22.36
-0.1%
Palladium
1,855.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,509
-0.1%
Alle aandele
70,999
-0.0%
Hulpbronne 10
67,121
-0.7%
Industriële 25
93,748
+0.1%
Finansiële 15
13,983
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos