Lyk van Baaise ma in vlak graf gevind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vicky Terblanche Foto: Verskaf
Vicky Terblanche Foto: Verskaf

’n Man wat na bewering die kêrel is van ’n vermiste ma wie se lyk Saterdag in ’n vlak graf in Gqeberha gevind is, verskyn Maandag saam met ’n tweede man in die hof in verband met haar moord.

Die 42-jarige Vicky Terblanche is Donderdag glo deur haar kêrel as vermis aangemeld. Haar lyk is Saterdag in die vroeë oggendure in ’n vlak graf in ’n oop veld in Groenbossies gekry.

Volgens ’n polisieverklaring is die Mount Road-polisie Vrydag omstreeks 22:00 ingelig oor ’n huis in ’n kompleks in Eerste Laan, Millpark, waar nie alles pluis voorgekom het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 265/9
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 238/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.3%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.93
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,770.84
-0.6%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,743.00
-0.1%
Platinum
942.50
+0.7%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,610
-0.3%
Alle aandele
71,043
-0.2%
Hulpbronne 10
67,262
-0.9%
Industriële 25
93,948
-0.1%
Finansiële 15
13,946
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos