Bejaardes byna doodgeslaan by hul blomkwekery in Noordwes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johannes (87) en Carla (85) Van Reeuwyk.
Johannes (87) en Carla (85) Van Reeuwyk.

Rowers het ’n bejaarde egpaar byna doodgeslaan met ysterpale wat hulle vermoedelik by die egpaar se blomkwekery naby Brits in Noordwes gesteel het.

Johannes (87) en Carla (85) van Reeuwyk is Maandagaand laat erg aangerand en beroof in hul huis op die hoewe van waar hulle die Topaz Flowers Nursery bedryf.

Carla was Dinsdagmiddag nog in ’n kritieke maar bestendige toestand in die waakeenheid van die Netcare Milpark-hospitaal in Johannesburg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos