Bloem-vrou tuis vermoor toe man gou apteek toe gaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vermoorde Daleen Cameron (67), wat veral as kommersiële eiendomsagent in Bloemfontein bekendheid verwerf het. Foto: Facebook
Die vermoorde Daleen Cameron (67), wat veral as kommersiële eiendomsagent in Bloemfontein bekendheid verwerf het. Foto: Facebook

’n Bloemfonteinse vrou se lyk is Dinsdagoggend deur haar man in hul huis in Bayswater in ’n plas bloed gekry, met haar keel oopgesny en haar hande agter haar rug vasgebind.

Daleen Cameron (67) van Gelderlandstraat is vroeër die dag deur haar man, Alex Cameron, tuis gelaat saam met ’n tuinwerker wat hulle onlangs in diens geneem het toe hy net gou apteek toe wou gaan.

Só sê konst. Maselela Langa, polisiewoordvoerder, in ’n nuusverklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 104/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.05
+0.9%
Rand - Pond
21.40
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,792.68
+0.5%
Silwer
22.85
-0.3%
Palladium
1,760.49
-2.2%
Platinum
955.07
-1.1%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,770
+0.3%
Alle aandele
70,192
+0.3%
Hulpbronne 10
66,666
+1.7%
Industriële 25
93,088
-0.9%
Finansiële 15
13,506
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos