Boer geskiet, maar koeëlskade is ‘wonderbaarlik’ gering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lothar en Amanda Klingenberg van Paulpietersburg is Sondagmiddag op hul plaas aangeval. Foto: Jörg Filter
Lothar en Amanda Klingenberg van Paulpietersburg is Sondagmiddag op hul plaas aangeval. Foto: Jörg Filter

’n Boer van Paulpietersburg is Sondagmiddag regdeur sy onderlyf geskiet terwyl ’n plaasaanvaller geskreeu het: “Maak dood die hond!”

Lothar Klingenberg (57) is Sondagaand in die hospitaal opgeneem, maar nadat dokters vasgestel het dat die koeël geen ernstige skade veroorsaak het nie, is hy Maandag ontslaan.

“Dit is wonderbaarlik, hulle het Lothar op ’n kort afstand van links na regs bokant sy heup geskiet en die 9 mm-koeël is deur sy lyf sonder om ’n been of orgaan te tref,” sê Jörg Filter, nasionale voorsitter van Oorgrens-veiligheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10 & 86/6
South Africa 326/10
Rand - Dollar
16.98
-0.6%
Rand - Pond
20.07
+0.3%
Rand - Euro
17.07
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.71
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,756.67
-0.1%
Silwer
19.27
-1.4%
Palladium
2,131.00
-1.3%
Platinum
905.50
-0.9%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
63,476
-1.1%
Alle aandele
70,230
-1.1%
Hulpbronne 10
62,686
-1.9%
Industriële 25
86,633
-0.3%
Finansiële 15
15,856
-2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos