Boer vlug na snelweg toe mans op hom skiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die polisie en boere van Paul Roux het Sondag na mans gesoek wat op ’n boer van die omgewing geskiet het. Foto: SAPD
Die polisie en boere van Paul Roux het Sondag na mans gesoek wat op ’n boer van die omgewing geskiet het. Foto: SAPD

’n Boer van Paul Roux in die Oos-Vrystaat het Sondagoggend omstreeks 11:00 na die N5-snelweg teen sy plaas gevlug toe ’n groep mans glo op hom geskiet het.

Juan Erasmus het glo ’n sonpomp op sy plaas gaan aanskakel toe iemand op hom geskiet het, sê Jess de Klerk, die landbou-organisasie Saai se veiligheidsverteenwoordiger in die gebied.

’n Vrou van die dorp wat Erasmus herken het waar hy by die pad staan, het by hom stilgehou en hom na die polisiekantoor in die dorp geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Derby County 0
West Ham United 2
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos