Boer wakker gebel toe bakkies gesteel word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie twee mans is Woensdagoggend vroeg in hegtenis geneem nadat twee bakkies van ’n boer van Reitz gesteel is. Foto: SAPD
Hierdie twee mans is Woensdagoggend vroeg in hegtenis geneem nadat twee bakkies van ’n boer van Reitz gesteel is. Foto: SAPD

Vermeende misdadigers van Tembisa in Gauteng het hul rieme in die Vrystaat styfgeloop toe boere en die polisie saamgewerk het toe twee bakkies gesteel is.

’n Boer van Petrus Steyn wat anoniem wil bly, sê danksy veiligheidskameras in die gebied is ’n verdagte Toyota Corolla Dinsdagaand opgemerk toe dit deur die gebied in Reitz se rigting ry.

Die beheerkamer op Petrus Steyn monitor die Belrax-kameras, wat deel is van die Agri-Sapis Syntell-kameraprojek, en het Woensdag omstreeks 02:00 gesien dat dieselfde silwer Toyota Corolla en twee Toyota-bakkies uit Reitz se rigting terugkeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 189/4
Singhbhum Strikers 15/2
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.87
-0.0%
Rand - Pond
19.48
-0.1%
Rand - Euro
16.81
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.05
-0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,827.19
+0.2%
Silwer
21.31
+0.7%
Palladium
1,894.50
+1.2%
Platinum
921.00
+1.0%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
62,051
+0.9%
Alle aandele
68,317
+0.7%
Hulpbronne 10
66,911
+2.2%
Industriële 25
80,557
+0.4%
Finansiële 15
15,387
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos