Boere in Mpumalanga by breekpunt ná 3 plaasmoorde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Boere in Mpumalanga het breekpunt bereik ná die drie grusame plaasmoorde verlede week.

Tommy Ferreira, president van Mpumalanga Landbou, sê hulle het ’n dringende vergadering met lt.genl. Semakaleng Daphney Manamela, provinsiale polisiehoof, aangevra.

“Die gemoedere het kookpunt bereik oor die veiligheidsituasie in die provinsie. Indien daar nie iets daadwerklik deur die polisie gedoen gaan word nie, sal dit baie moeilik wees om die gemoedere te beheer en te kalmeer,” sê Ferreira.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.17
-0.9%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.88
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos