Boervrou in hospitaal ná aanval op plaas in VS

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beminde Jacobs (62)  Foto: Facebook
Beminde Jacobs (62) Foto: Facebook

’n Boervrou van Trompsburg wat ook ’n restaurant op die dorp bedryf, is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem nadat sy op die plaas Straussfontein aangerand is.

Beminde Jacobs (62), wat ook die restaurant Tromp-Op Boerekos Kombuis bedryf, lê met gebreekte ribbes en ’n gebreekte wangbeen in die Life Rosepark-hospitaal in Bloemfontein.

Flip Henning (78), voormalige voorsitter van Vrystaat Landbou, is woedend nadat Jacobs, met wie hy beplan om te trou, só verniel en geskop is. Die aanvallers was vermoedelik plaaswerkers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
-0.2%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.78
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.14
-0.2%
Silwer
20.31
-1.4%
Palladium
2,289.00
+1.5%
Platinum
960.50
+1.5%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos