Cloete Murray, die likwidateur wat Saterdag in ’n sluipmoordaanval geskiet is, is dood.
Kobus van Niekerk, ’n prokureur wat saam met Murray werk, het bevestig Murray (50) is Sondag net ná 05:00 in die Sunninghill-hospitaal in Johannesburg dood.
LEES OOK | Kopskote op snelweg vir korrupsiestryder, sy seun