Deel

BSV-boer in selle ná hy glo plaaswerker probeer omry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Albertus Steenkamp, wat in die TV-reeks ‘Boer soek 'n vrou’ bekendheid verwerf het, is Maandag in Calvinia weens poging tot moord in hegtenis geneem. Foto: Argief
Albertus Steenkamp, wat in die TV-reeks ‘Boer soek 'n vrou’ bekendheid verwerf het, is Maandag in Calvinia weens poging tot moord in hegtenis geneem. Foto: Argief

Albertus Steenkamp, die pittige Hantam-boer wat in die gewilde TV-reeks Boer soek ’n vrou bekendheid verwerf het, word in die polisieselle in Calvinia aangehou nadat hy na bewering ’n plaaswerker met sy bakkie probeer omry het.

Steenkamp het Dinsdag vlugtig op ’n aanklag van poging tot moord in die landdroshof in Calvinia verskyn, sê Mojalefa Senokoatsane, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG).

Hy is Maandag op sy plaas Perdekloof tussen Calvinia en Middelpos in hegtenis geneem, het sers. Timothy Sam, polisiewoordvoerder, bevestig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 126/2
Rand - Dollar
18.72
+0.7%
Rand - Pond
23.55
+0.5%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.62
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,008.50
-0.1%
Palladium
1,304.28
-4.2%
Goud
1,961.09
-0.2%
Silwer
24.29
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos