Cele se kop geëis oor bloedbad van moorde in SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bheki Cele, minister van polisie, het Vrydag die misdaadstatistieke in Pretoria bekend gemaak.  Foto: GCIS
Bheki Cele, minister van polisie, het Vrydag die misdaadstatistieke in Pretoria bekend gemaak. Foto: GCIS

Suid-Afrikaners staan die grootste kans om in Gauteng, die Wes-Kaap, die Oos-Kaap of KwaZulu-Natal vermoor te word.

Die jongste misdaadstatistieke wat Bheki Cele, minister van polisie, Vrydag bekend gemaak het, wys dat 83% van die 6 083 mense wat tussen 1 Januarie tot 31 Maart vanjaar in Suid-Afrika vermoor is, in een van dié provinsies doodgemaak is.

Die hoeveelheid moorde is 1 107 of 22,2% meer as in die dieselfde tydperk van die vorige boekjaar. Daar is 898 vroue (17,5% meer) en 306 kinders jonger as 17 (37,2% meer) onder die vermoordes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 166/7
besig om te laai... Regstreeks
Moroka Swallows 2
Cape Town City 1
Rand - Dollar
16.59
+0.1%
Rand - Pond
20.06
+0.1%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,793.49
+0.2%
Silwer
20.45
-1.1%
Palladium
2,256.50
+0.6%
Platinum
935.50
-1.0%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos