Dagga van byna R1,03 m. gevind

akkreditasie
Dagga van bykans R1,03 miljoen is in swart plastieksakke naby Uniondale gevind.
Dagga van bykans R1,03 miljoen is in swart plastieksakke naby Uniondale gevind.

Twee mans is naby Uniondale met dagga van bykans R1,03 miljoen in hul besit in hegtenis geneem.

Kapt. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder, sê die mans, onderskeidelik 57 en 51 jaar oud en van Port Elizabeth, is Woensdag in ’n misdaadintelligensieoperasie van die provinsiale eenheid teen georganiseerde misdaad op die R62 naby Uniondale aangekeer.

Die polisie het omstreeks 22:25 ’n verdagte Colt-bakkie opgemerk wat in die rigting van George gery het. Die bakkie is van die pad getrek en deursoek. Daar is toe afgekom op 740 kg-dagga wat in swart plastieksakke versteek was. Die geraamde straatwaarde is bykans R1,03 miljoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos