Die NVG wil selektief vervolg, sê AfriForum

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
AfriForum maak vandag ’n mini-dokumentêre film, Equality before the law: Apartheid crimes of the ANC, bekend wat volgens hulle die “soeklig werp op ANC-lede en hulle alliansievennote se misdade tydens apartheid.” Dít nadat die NVG en Valke aangekondig het dat ’n spesialiseenheid op die been gebring sal word om apartheidsmisdade te vervolg. Hier is Joao Rodrigues, wat tereg gestaan het vir die moord op aktivis Ahmed Timol. Rodrigues is die week dood.  Foto: Felix Dlangamandla

As die staat voortgaan om slegs lede van die voormalige veiligheidsmagte weens polities gemotiveerde moorde in die apartheidsjare te vervolg, wil die burgerregtegroep AfriForum sy private vervolgingseenheid onder leiding van Gerrie Nel gebruik om ook ANC-lede te vervolg, sê Kallie Kriel, AfriForum se uitvoerende hoof.

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) en Valke het vroeër aangekondig ’n nuwe spesialiseenheid het reeds begin om 53 sake uit die apartheidsjare te ondersoek. Nog 59 is vir vervolging gemerk.

Die Valke het reeds 34 voormalige polisiebeamptes met kennis van die “speuromgewing” gewerf om met ondersoeke te help en die NVG sou ook ervare voormalige aanklaers aanstel vir ’n kontrakperiode van drie jaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos