Deel

Drank, dwelms en wapens langs die Tuinroete gekonfiskeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kapt. Billy Buys van die polisie in die Tuinroete deursoek ’n motor op die N2 by George.
Kapt. Billy Buys van die polisie in die Tuinroete deursoek ’n motor op die N2 by George.

As deel van die polisie se Veilige Feestyd-operasie is meer as 30 mense van Donderdag tot Sondag in die Tuinroete in hegtenis geneem in verband met verskeie misdade.

Die operasie Vala Konke word deur die Wes-Kaapse polisiebestuur gelei in samewerking met Wes-Kaapse provinsiale en munisipale verkeersowerhede, ander wetstoepassingseenhede en gemeenskapsveiligheidstrukture. Beslag is gelê op dwelms, drank en gevaarlike wapens.

Die operasie het padblokkades, besoeke aan dwelm- en drankverkoopplekke en patrollies by winkelsentrums en in misdaadgeteisterde gebiede ingesluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 152/1
Ireland 172/10
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos