LUISTER | Ds. Liezel se moord: Wat het in dié tyd gebeur?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Week ná haar moord soek die polisie nog na ds. Liezel de Jager se moordenaar.  Foto: Facebook/Liezel de Jager
’n Week ná haar moord soek die polisie nog na ds. Liezel de Jager se moordenaar. Foto: Facebook/Liezel de Jager

Wat het op Woensdag 13 Oktober tussen 05:44 en 07:00 by Dan Pienaar-straat 39 in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, gebeur?

Dit is glo die vraag wat speurders in KwaZulu-Natal wat die moord op ds. Liezel de Jager (38) ondersoek, nou moet probeer beantwoord.

De Jager se man, Werner (43), het die veiligheidsdiens waaraan hul huis se alarmstelsel gekoppel is, om 06:02 gebel en aan die operateur gesê hy het per ongeluk die paniekknoppie gedruk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 255/7
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 219/7
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.90
+0.9%
Rand - Pond
21.15
+0.7%
Rand - Euro
18.00
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,772.09
-0.6%
Silwer
22.34
+0.1%
Palladium
1,750.80
+0.3%
Platinum
940.61
+0.5%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,566
-0.3%
Alle aandele
71,015
-0.3%
Hulpbronne 10
67,508
-0.5%
Industriële 25
93,691
-0.3%
Finansiële 15
13,903
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos