Duitse toeris doodgeskiet naby Witrivier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hyundai-voertuig waarin die Duitse toeriste gereis het. Foto: SAPD
Die Hyundai-voertuig waarin die Duitse toeriste gereis het. Foto: SAPD

Die polisie in Mpumalanga ondersoek ’n saak van moord nadat ’n Duitse toeris Maandagmiddag naby Witrivier voor sy drie reisgenote doodgeskiet is.

Brig. Selvy Mohlala, polisiewoordvoerder, sê vier Duitse toeriste was in Numbiweg met ’n Hyundai H1-bussie onderweg na die Mdluli Safari Lodge naby die Krugerwildtuin se Numbi-hek toe hulle omstreeks 16:30 deur drie gewapende mans in ’n Volkswagen Caddy voorgekeer is.

Een van die toeriste, die bestuurder van die Hyundai, is in die bolyf gewond toe hy geweier het om die deure van die voertuig oop te sluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.10
+0.0%
Rand - Pond
20.64
+0.5%
Rand - Euro
17.73
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,751.42
-0.4%
Silwer
21.23
-1.1%
Palladium
1,856.95
+0.0%
Platinum
978.91
-0.5%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos