‘Ek weet nie moet ek raas of skree nie’ – ma van vermoorde konstabel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Shamielah Arendse (25) wou altyd vir die polisie werk.  Foto: Verskaf
Shamielah Arendse (25) wou altyd vir die polisie werk. Foto: Verskaf

Haar ma is in November aan borskanker dood en in Januarie het beenmurg- en maagkanker haar broer en gewese man se lewe geëis.

“Ek het nog nie hul dood verwerk nie, so toe ek die nuus oor my oudste dogter se dood kry, het dit my gebreek,” sê Surita Arendse (43), wie se dogter konst. Shamielah Arendse (25) Dinsdagaand voor haar huis in Delft doodgeskiet is.

Arendse woon in Ladismith en het ook ’n 21-jarige dogter en 14-jarige seun. Sy sê Shamielah, wat twee dogters van vier en agt jaar oud het, sou volgende maand 26 jaar oud geword het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos