Engel wat fietse gee, geskiet vir sy ryding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gert Vermeulen by een van die 50 kinders in Madikwe wat ’n fiets gekry het.
Gert Vermeulen by een van die 50 kinders in Madikwe wat ’n fiets gekry het.

’n Man wat die laaste ses jaar 402 fietse aan behoeftige kinders op die platteland uitgedeel het, is Saterdagoggend vir sy fiets doodgeskiet.

Gert Vermeulen (57) en die minderjarige seun van sy “hegte vriend en buurman” Jannie Goosen het Saterdagoggend gaan fietsry naby hul kleinhoewes in Centurion se Mnandi-omgewing.

Goosen is verslae. “Daardie man het hom net geskiet. Niks gepraat nie, niks gevra nie. Hy het hom net daar doodgeskiet. Toe vroetel hy deur Gert se klere. Hy is weg met sy tool-sakkie. Wat ook al daarbinne is kan nie veel werd wees nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.30
-0.9%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,369.50
+7.6%
Platinum
1,048.00
+1.9%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos